11 24 2025 Tydens die ATKV se Applouskompetisie word die Menlo-koor as die beste gemengde koor in Suid-Afrika aangewys. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die Menlo-koor is as die beste gemengde koor en as algehele wenner van Pretoria se Eisteddfod aangewys. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die Hoërskool Menlopark spog met sewe Menlo-ruiters in Tshwane se A-span en agt ruiters in die B-span. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die Hoërskool Menlopark is die algehele wenner van die nasionale Podium-spankompetisie en die beste atletiekskool in Suid-Afrika. charle@optog.co.za
11 24 2025 Vyftig Menloparkers neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel en verower 31 medaljes. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die Menlo-netbaltoernooi is die grootste skolenetbaltoernooi in die wêreld. charle@optog.co.za