Die Hoërskool Menlopark spog met sewe Menlo-ruiters in Tshwane se A-span en agt ruiters in die B-span. « Sewentien Menlo-atlete neem aan ASA se SA kampioenskap deel. » Die Menlo-koor is as die beste gemengde koor en as algehele wenner van Pretoria se Eisteddfod aangewys.