Die Menlo-koor is as die beste gemengde koor en as algehele wenner van Pretoria se Eisteddfod aangewys. « Die Hoërskool Menlopark spog met sewe Menlo-ruiters in Tshwane se A-span en agt ruiters in die B-span. » Tydens die ATKV se Applouskompetisie word die Menlo-koor as die beste gemengde koor in Suid-Afrika aangewys.