Tydens die ATKV se Applouskompetisie word die Menlo-koor as die beste gemengde koor in Suid-Afrika aangewys. « Die Menlo-koor is as die beste gemengde koor en as algehele wenner van Pretoria se Eisteddfod aangewys. » 36 Menloparkers se kunswerke word vir Tshwane se prestige-jeugkunstefees gekeur.