36 Menloparkers se kunswerke word vir Tshwane se prestige-jeugkunstefees gekeur. « Tydens die ATKV se Applouskompetisie word die Menlo-koor as die beste gemengde koor in Suid-Afrika aangewys. » ‘n Menloparker verwerf ‘n platinum toekenning by die Bold Internasionale Eisteddfod.