Vyftig Menloparkers neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel en verower 31 medaljes. « Die Hoërskool Menlopark wen die A-bondinterhoër vir die 24ste keer. » Die Hoërskool Menlopark is die algehele wenner van die nasionale Podium-spankompetisie en die beste atletiekskool in Suid-Afrika.