Die Hoërskool Menlopark is die algehele wenner van die nasionale Podium-spankompetisie en die beste atletiekskool in Suid-Afrika. « Vyftig Menloparkers neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel en verower 31 medaljes. » Die Hoërskool Menlopark wen die NWU-skolereeks.