Die Hoërskool Menlopark wen die NWU-skolereeks. « Die Hoërskool Menlopark is die algehele wenner van die nasionale Podium-spankompetisie en die beste atletiekskool in Suid-Afrika. » Sewentien Menlo-atlete neem aan ASA se SA kampioenskap deel.