Die Hoërskool Menlopark wen die A-bondinterhoër vir die 24ste keer. « Die Menlo-netbaltoernooi is die grootste skolenetbaltoernooi in die wêreld. » Vyftig Menloparkers neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel en verower 31 medaljes.