Die Menlo-netbaltoernooi is die grootste skolenetbaltoernooi in die wêreld. « Ons o. 18A-span is Suid-Afrika se Fast5-kampioene. » Die Hoërskool Menlopark wen die A-bondinterhoër vir die 24ste keer.