11 24 2025 ‘n Menloparker is gekies om die GolfRSA-span by die Reply Italian International- kampioenskap in Italië te verteenwoordig. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die Hoërskool Menlopark eindig gesamentlik eerste in die Voorsitterstrofee. Tydens GolfRSA se nasionale hoërskolekampioenskap eindig Die Hoërskool Menlopark tweede. charle@optog.co.za
11 24 2025 Sewe spanne dring na die landsfinaal van die Con Spirito-debatkompetisie deur. Een van ons senior spanne behaal nasionaal die tweede plek. charle@optog.co.za
11 24 2025 Die skool bied ‘n uitmuntende produksie, Anthem of Hope, met ‘n speelvlak van een week op eie bodem aan. charle@optog.co.za
11 24 2025 Tydens die Kaleidoskoop-kompetisie eindig Die Hoërskool Menlopark tweede in ons kategorie en behaal 90%. charle@optog.co.za
11 24 2025 Tydens die Finsbury-reeks eindig Die Hoërskool Menlopark tweede uit 42 spanne. charle@optog.co.za
11 20 2025 Mendriano Abrahams en Dylan Stumke is vir SA se Elite Player Development-kamp (o. 17) gekies. charle@optog.co.za
11 20 2025 Erik Senekal, Luka Smit en Clara Serfontein is gekies om Suid-Afrika internasionaal in die FW-olimpiade te verteenwoordig. charle@optog.co.za