‘n Menloparker is gekies om die GolfRSA-span by die Reply Italian International- kampioenskap in Italië te verteenwoordig. « Die Hoërskool Menlopark eindig gesamentlik eerste in die Voorsitterstrofee. Tydens GolfRSA se nasionale hoërskolekampioenskap eindig Die Hoërskool Menlopark tweede. » ‘n Menloparker wen die Nedbank Junior Uitdaagkampioenskap.