Die Hoërskool Menlopark eindig gesamentlik eerste in die Voorsitterstrofee. Tydens GolfRSA se nasionale hoërskolekampioenskap eindig Die Hoërskool Menlopark tweede. « Sewe spanne dring na die landsfinaal van die Con Spirito-debatkompetisie deur. Een van ons senior spanne behaal nasionaal die tweede plek. » ‘n Menloparker is gekies om die GolfRSA-span by die Reply Italian International- kampioenskap in Italië te verteenwoordig.