Tydens die Kaleidoskoop-kompetisie eindig Die Hoërskool Menlopark tweede in ons kategorie en behaal 90%. « Tydens die Finsbury-reeks eindig Die Hoërskool Menlopark tweede uit 42 spanne. » Die skool bied ‘n uitmuntende produksie, Anthem of Hope, met ‘n speelvlak van een week op eie bodem aan.