Tydens die Finsbury-reeks eindig Die Hoërskool Menlopark tweede uit 42 spanne. « Twaalf honderdtalle word gedurende die seisoen aangeteken. » Tydens die Kaleidoskoop-kompetisie eindig Die Hoërskool Menlopark tweede in ons kategorie en behaal 90%.