12 01 2025 Tydens die NWU-reeks tree vier Menlo-spanne as wenners uit die stryd. charle@optog.co.za Dogters
11 28 2025 Twee Menlo-sprekers en een span tree as wenners by die Van Huyssteens Oratorsfees uit die stryd. charle@optog.co.za
11 28 2025 Vier Menloparkers dring na die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deur en behaal twee tweede plekke, ‘n negende en ‘n dertiende plek. charle@optog.co.za
11 28 2025 28 Menlo-sprekers dring na die semifinale ronde van die ATKV- redenaarskompetisie deur. charle@optog.co.za
11 28 2025 Tydens die NWU Eagles Multi-Surface Tennis Challenge eindig die seunspan derde. charle@optog.co.za
11 28 2025 Menlo se seunspan wen die Marilie Moolman-toernooi en die dogterspan eindig derde. charle@optog.co.za
11 28 2025 Menlo-tennis lewer twee provinsiale spelers en een provinsiale afrigter op. charle@optog.co.za