Twee Menlo-sprekers en een span tree as wenners by die Van Huyssteens Oratorsfees uit die stryd. « Vier Menloparkers dring na die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deur en behaal twee tweede plekke, ‘n negende en ‘n dertiende plek. » Tydens die NWU-reeks tree vier Menlo-spanne as wenners uit die stryd.