Vier Menloparkers dring na die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deur en behaal twee tweede plekke, ‘n negende en ‘n dertiende plek. « 28 Menlo-sprekers dring na die semifinale ronde van die ATKV- redenaarskompetisie deur. » Twee Menlo-sprekers en een span tree as wenners by die Van Huyssteens Oratorsfees uit die stryd.