Die Hoërskool Menlopark eindig derde in die NWU-reeks. « Menlo-tennis lewer twee provinsiale spelers en een provinsiale afrigter op. » Menlo se seunspan wen die Marilie Moolman-toernooi en die dogterspan eindig derde.