Menlo se seunspan wen die Marilie Moolman-toernooi en die dogterspan eindig derde. « Die Hoërskool Menlopark eindig derde in die NWU-reeks. » Tydens die NWU Eagles Multi-Surface Tennis Challenge eindig die seunspan derde.