Tydens die ATKV se Applouskompetisie word die Menlo-koor as die beste gemengde koor in Suid-Afrika aangewys.
Die Menlo-koor is as die beste gemengde koor en as algehele wenner van Pretoria se Eisteddfod aangewys.