Vier Menloparkers dring na die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deur en behaal twee tweede plekke, ‘n negende en ‘n dertiende plek.
Sewe spanne dring na die landsfinaal van die Con Spirito-debatkompetisie deur. Een van ons senior spanne behaal nasionaal die tweede plek.