Die Hoërskool Menlopark is die algehele wenner van die nasionale Podium-spankompetisie en die beste atletiekskool in Suid-Afrika.