By Gauteng se individuele toernooi eindig twee Menloparkers in die top-10. « ‘n Menloparker verwerf ‘n platinum toekenning by die Bold Internasionale Eisteddfod. » Agt Menlo-spanne neem aan die World Robot Olympiad deel en een span dring na die nasionale ronde deur.