Agt Menlo-spanne neem aan die World Robot Olympiad deel en een span dring na die nasionale ronde deur. « By Gauteng se individuele toernooi eindig twee Menloparkers in die top-10. » Twee spanne dring na First Lego League se nasionale ronde deur.