Die skool bied ‘n uitmuntende produksie, Anthem of Hope, met ‘n speelvlak van een week op eie bodem aan. « Tydens die Kaleidoskoop-kompetisie eindig Die Hoërskool Menlopark tweede in ons kategorie en behaal 90%. » Sewe spanne dring na die landsfinaal van die Con Spirito-debatkompetisie deur. Een van ons senior spanne behaal nasionaal die tweede plek.