Skip to content

ABSA WILDEKLAWER-NETBAL: O. 16A

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

22/04/2026 - 27/04/2026

Plek
Kimberley
Verblyf
Garden Court Hotel
Toerkode
WKN16A
Spanbestuurder
Annari van der Poel
annari.vanderpoel@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Kimberley op 22 April
Die span ontmoet mekaar om 05:15 by die Sporthek in Rosemaryweg. Vertrektyd: 05:30.
Vervoer na Pretoria op 27 April
Die span vertrek om 07:30 uit Kimberley. Spanlede is welkom om saam met hulle ouers terug te keer huis toe.
Reisdrag
Menlo-sweetpak.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R10 500 per leerder
Sperdatum vir betaling: 21/04/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite, die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Menlo-sweetpak Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Ontbyt en aandetes.
Watter etes moet self voorsien word?
Middagetes. Daar is verskeie kosstalletjies op die terrein.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND