Skip to content

TOP-12-TOERNOOI (STELLENBOSCH): O. 14A-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

07/08/2026 - 10/08/2026

Plek
Rhenish Girls’ High School
Verblyf
Hoërskool Stellenbosch Koshuis
Toerkode
T1214AD
Spanbestuurder / organiseerder
Anita Schmidt
anita.schmidt@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wit Menlo-hemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Vervoer na die O.R. Tambo Internasionale Lughawe op 07/08/2026
Spelers maak van eie vervoer gebruik.
Vlug na Kaapstad op 07/08/2026
Vlugnommer: FA200. Vertrektyd: 05:55. Die span ontmoet mekaar om 04:15 by Flysafair se toonbank.
Vlug na O.R. Tambo Internasionale Lughawe op 10/08/2026
Vlugnommer: FA205. Vertrektyd: 19:50. Leerders maak van eie vervoer vanaf die lughawe gebruik.
Kostes
R10 760 per leerder
Sperdatum vir betaling: 31/07/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die spelers se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Drie gesertifiseerde afskrifte van speler se geboortesertifikaat – mag nie ouer as ses weke wees nie.
Benodigdhede tydens die toernooi
Eie beddegoed Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Draftekkies Menlo-sweetpak Oefendrag (navy, rooi en wit hemde) Hokkiekouse (Menlo-kouse en wit kouse) Swemklere Swemhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slaapklere Sakgeld Rehydrate / PVM Medikasie
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Middagete op 7 Augustus 2026. Spelers neem hulle eie versnaperinge.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.
Addisionele inligting
Nie van toepassing.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND