Skip to content

SUN CITY GHOLFTOER SKOF 1: ALLE OUDERDOMME

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

21/09/2026 - 23/09/2026

Plek
Sun City
Verblyf
Sun City Vacation Club
Toerkode
SCG1
Spanbestuurder / organiseerder
Nico van Eeden
nico.vaneeden@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Busvervoer na Sun City op 21/09/2026
Die bus vertrek om 00:00 vanaf die Rosemaryhek.
Busvervoer na Pretoria op 23/09/2026
Die bus vertrek om 00:00 uit Sun City.
Vlugreëlings
N.V.T.
Kostes
R6 000 per leerder
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Caddiefooie (opsioneel): Ongeveer R400 per rondte.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toer
Afskrif van mediesefondskaart. Vrywaringsvorm.
Watter etes word voorsien?
Twee ontbyte. Twee aandetes.
Watter etes moet deur spelers voorsien word?
Middagetes.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.
Addisionele inligting

Daar is vanjaar twee toere na Sun City.
Die eerste toer vind in samewerking met AHMP plaas en kan 30 Menlo-spelers akkommodeer.
Die tweede toer is slegs vir Menlo-spelers.

Die volgende is ingesluit:
Verblyf in Vacation Club-eenhede.
Gary Player Buiteklub: 1 rondte.
Lost City Gholfbaan: 1 rondte & karretjie.
Halfweghuis: beide bane.
Daar is ‘n beperkte aantal plekke beskikbaar. Betaal asseblief vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND