Skip to content

ROEDEAN FESTIVAL: O. 14A-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

19/03/2026 - 21/03/2026

Plek
Johannesburg
Verblyf
Nie van toepassing
Toerkode
RF14A
Spanbestuurder
Anita Schmidt
anita.schmidt@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na en van Roedean: 19 Maart 2026
Vertrek na Roedean: 06:30. Vertrek na Menlo: 18:00.
Vervoer na en van Roedean: 20 Maart 2026
Vertrek na Roedean: 06:00. Vertrek na Menlo: 18:00.
Vervoer na en van Roedean: 21 Maart 2026
Vertrek na Roedean: Die tyd sal bevestig word. Vertrek na Menlo: Die tyd sal bevestig word.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wedstrydhemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R1 450 per leerder
Sperdatum vir betaling: 18/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Dag 1: Wit hemp en blou kouse. Dag 2: Blou hemp en wit kouse. Dag 3: Wedstryddrag.
Watter etes word voorsien?
Middagetes op 19 en 20 Maart.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Padkos.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND