Skip to content

NWU-REEKS (SKAAK): ALLE OUDERDOMME

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

20/04/2026 - 22/04/2026

Plek
Potchefstroom
Verblyf
Gracias Gastehuis
Toerkode
NWUSK
Spanbestuurder
Me. Mia Gillies
skaak@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer van die skool na Potchefstroom
Leerders vertrek almal saam vanaf die skool. Vertrektyd: 05:00 Leerders maak van busvervoer gebruik.
Vervoer van Potchefstroom na die skool
Leerders maak van busvervoer gebruik. Die tyd van vertrek sal bevestig word.
Reisdrag
Uitgaandrag.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R1 800,00 per leerder
Sperdatum vir betaling: 17/04/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm Afskrif van u mediesefondskaart Afskrif van leerder se geboortesertifikaat of ID-dokument
Benodigdhede tydens die toernooi
Toiletware Skooldrag (uitgaandrag) Ontspanningsdrag Nagklere
Watter etes word voorsien?
Aandete: 20 & 21 April. Ontbyt: 21 & 22 April.
Watter etes moet leerders self voorsien?
Padkos. Koshuisleerders ontvang ‘n kospakkie vir die pad na Potchefstroom. Middagetes: Etes word teen billike pryse te koop aangebied in die saal waar ons speel.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND