Skip to content

NOORDVAAL-HOKKIETOERNOOI: O. 14A-SEUNS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

30/07/2026 - 01/08/2026

Plek
Potchefstroom Gimnasium
Verblyf
Astro Villa, Potchefstroom
Toerkode
NV14AP
Spanbestuurder / organiseerder
Dené Kruger
dene.kruger@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na die toernooi op 29/07/2026
Die span maak van busvervoer gebruik en vertrek almal saam vanaf die skool. Spelers ontmoet mekaar om 14:30 by die Sporthek in Rosemaryweg.
Vervoer na Pretoria op 01/08/2026
Die span maak van busvervoer gebruik. Die span vertrek na afloop van die laaste wedstryd (om ongeveer 16:00).
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wit Menlo-hemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R4 430 per leerder
Sperdatum vir betaling: 24/07/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die spelers se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument – mag nie ouer as ses weke wees nie.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Draftekkies Menlo-sweetpak Oefendrag (navy en wit hemde) Hokkiekouse (Menlo-kouse en wit kouse) Swemklere Swemhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slaapklere Sakgeld Rehydrate / PVM Medikasie
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Middagete op 29 Julie 2026. Spelers neem hulle eie versnaperinge.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.
Addisionele inligting
Nie van toepassing.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND