Skip to content

NOORDSUID RUGBYTOERNOOI: O. 19A

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Datum

26/03/2026 - 31/03/2026

Plek
Afrikaanse Hoër Seunskool
Verblyf
Windy Brow Game Reserve (Cullinan)
Toerkode
NS18A
Spanbestuurder
Dirk Odendaal
rugby@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Windy Brow Game Reserve
Die span vertrek om 14:30 vanaf die Sporthek in Rosemaryweg.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, Menlo-T-hemp, draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R6 350 per leerder
Sperdatum vir betaling: 25/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van speler se ID-dokument / geboortesertifikaat.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Mondskerm Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Uitgaandrag Rugbystewels Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND