Skip to content

LA ROCHELLE NETBALTOERNOOI: O. 19A-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

31/03/2026 - 03/04/2026

Plek
Paarl
Verblyf
La Rochelle Koshuis
Toerkode
LRN19A
Spanbestuurder
Hanlie de Jongh
hanlie.dejongh@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Nie van toepassing.
Vlugreëlings
Vlug na Kaapstad: FA692
Die span ontmoet mekaar om 06:00 by O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Vlug na Pretoria: FA205
Die span land om 21:55 op O.R. Tambo Internasionale lughawe. Die span maak van eie vervoer na die lughawe gebruik.
Bagasie
Handbagasie: 7 kg. Bagasie: 20 kg.
Reisdrag
Donker denim, Menlo-T-hemp en wit tekkies.
Kostes
R9 000 per leerder
Sperdatum vir betaling: 26/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Menlo-sweetpak Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND