Skip to content

FRANS MALHERBE-WEEK: O. 15A

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Datum

26/03/2026 - 02/04/2026

Plek
Hoër Jongenskool Paarl / Paarl Boys’ High School
Verblyf
Hoër Jongenskool Paarl Koshuis
Toerkode
FMW15A
Spanbestuurder
Emwee Arlow
emwee.arlow@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na die Paarl
Die span vertrek om 21:00 vanaf die skool.
Vervoer na Pretoria
Ouers sal per WhatsApp in kennis gestel word sodra die bus uit die Paarl vertrek.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, Menlo-T-hemp, draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R8 500 per leerder
Sperdatum vir betaling: 25/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van speler se geboortesertifikaat.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Mondskerm Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Uitgaandrag Rugbystewels Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Koshuisleerders ontvang ‘n kospakkie vir die pad. Spelers voorsien hulle eie padkos.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND