Skip to content

DEBAT: CON SPIRITO-FINAAL

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

22/09/2026 - 25/09/2026

Plek
Montpellier Landgoed, Tulbagh, Wes-Kaap
Verblyf
Raptor Rise Landgoed / The Heritage Collection
Toerkode
Spanbestuurder / organiseerder
Tanya Matthysen
debat@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busvervoer / eie vervoer
Nie van toepassing.
Vlugreëlings
Vlug na Kaapstad op 22/09/2026
Leerders ontmoet mekaar om 07:30 by OR Tambo Internasionale Lughawe (aankomsarea by die aflaaisone). Vlugnommer: FA294 SAFAIR. Vertrektyd: 10:15. Reisdrag: Menlo-T-Hemp, donker denim en tekkies of sneakers.
Vlug na Johannesburg op 25/09/2026
Vlugnommer: FA 621 SAFAIR. Vertrektyd: 12:30. Ons land om 14:35 op OR Tambo Internasionale Lughawe. Leerders maak van eie vervoer vanaf die lughawe gebruik. Reisdrag: Menlo-T-Hemp, donker denim en tekkies of sneakers.
Kostes
Nie van toepassing.
Sperdatum vir betaling: 30/09/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede tydens die toer
Toespraak Uitgaandrag Waterbottel Ontspanningsdrag Alles wat nodig is om toets te skryf Nagklere Toiletware
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Akademie en toetse
Die toer vind gedurende skooltyd plaas. Dit is elke leerder se verantwoordelikheid om die werk in te haal.
Addisionele inligting
Nie van toepassing.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND