Skip to content

COASTAL HOCKEY FESTIVAL: O. 16A-SEUNS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

27/03/2026 - 30/03/2026

Plek
Durban
Verblyf
Riverside Hotel
Toerkode
CHF16A
Spanbestuurder
Suzanne Strydom
suzanne.strydom@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Durban op 27 Maart 2026
Die span vertrek vanaf die skool. Vertrektyd: 04:00.
Vervoer na Pretoria op 30 Maart 2026
Die span vertrek om 10:00 uit Durban.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wit Menlo-hemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R5 600 per leerder
Sperdatum vir betaling: 26/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van speler se geboortesertifikaart.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Menlo-sweetpak Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
27 Maart Aandete 28 Maart Ontbyt Middagete Aandete 29 Maart Ontbyt Middagete Aandete 30 Maart Ontbyt
Watter etes moet self voorsien word?
Koshuisleerders ontvang ‘n kospakkie vir die pad. Die span voorsien hulle eie padkos.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND