ATKV-APPLOUS (FINAAL): VOORLOPIGE REËLINGS
VERVOER
KOSTES
ETES
BENODIGDHEDE
VRYWARING
31/07/2026 - 02/08/2026
Rekeningbesonderhede
Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.
Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745
Ouers ontvang hiermee slegs voorlopige reëlings. Hierdie skakel sal opgedateer word sodra die finale reëlings beskikbaar is.
Die finaal vind op Saterdag, 1 Augustus 2026 om 18:00 in die Stadsaal plaas.
Klanktoets: Saterdag, 1 Augustus om 10:20.
Kaartjies word na gelang van die grootte van ‘n koor aan skole beskikbaar gestel. Ouers van senior koorlede sal voorkeur geniet.
Die totale koste van die toer beloop R9 500. Die koorkomitee subsidieer elke koorlid met R3 000.
Die bedrag van R6 500 per koorlid is in drie paaiemente betaalbaar. Die laaste paaiement is op 30 September 2026 betaalbaar.
VRYWARINGSVORM
Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM
"*" indicates required fields