28 Menlo-sprekers dring na die semifinale ronde van die ATKV- redenaarskompetisie deur. « 82 sprekers neem aan die skool se interne uitdunne deel. » Vier Menloparkers dring na die finale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deur en behaal twee tweede plekke, ‘n negende en ‘n dertiende plek.