O. 20-wêreldatletiekkampioenskap: Megan Nieman (9de; 400 m-hekkies); Joshua Gerber (9de; diskus) & Jaco van Dyk (3de; gewigstoot)
Megan Nieman, Jaco van Dyk & Joshua Gerber is gekies om SA by die o. 20-wêreldatletiekkampioenskap te verteenwoordig.
Die skool se atletiek-erfenismuur word ingewy en die atletiekstadion se nuwe spreiligte word in gebruik geneem.