Atletiek: Shiloh Snijders behaal die vierde plek (diskus) by die Olimpiese Jeugspele. « Atletiek: Afrika-rekordhouer, Janelle Kirkpatrick, behaal die vyfde plek (100 m-hekkies) by die Olimpiese Jeugspele. » Atletiek: Megan Nieman (400 m-hekkies) is Menlo se eie olimpiese jeugkampioen.