Mendriano Abrahams en Dylan Stumke is vir SA se Elite Player Development-kamp (o. 17) gekies. « Erik Senekal, Luka Smit en Clara Serfontein is gekies om Suid-Afrika internasionaal in die FW-olimpiade te verteenwoordig. » Menlo-rugby word amptelik deur die Blou Bulle Rugbyunie as rugby-akademie geakkrediteer.