Menlo-rugby word amptelik deur die Blou Bulle Rugbyunie as rugby-akademie geakkrediteer. « Mendriano Abrahams en Dylan Stumke is vir SA se Elite Player Development-kamp (o. 17) gekies. » Schalk van Ettinger (gr. 10) behaal die gesamentlike derde plek in die PGA-kampioenskap.