Hierdie is slegs 'n inligtingsvorm.
Die inligting wat hierdeur verkry word, word aan geen derde partye voorsien nie en is slegs vir gebruik deur Die Hoërskool Menlopark.
Aansoeke vir plasing by 'n hoërskool kan slegs via die webtuiste van die Gauteng Departement van Onderwys gedoen word. Ons hou julle op hoogte van die proses!
Navrae:
aansoeke@menlopark.co.za