10 20 2025 Die skool se atletiek-erfenismuur word ingewy en die atletiekstadion se nuwe spreiligte word in gebruik geneem. charle@optog.co.za
09 25 2025 Mnr. Manny Ferreira, Menlo-netbal se eerstespanafrigter, is deur Gauteng-skolenetbal as Afrigter van die Jaar aangewys. charle@optog.co.za