Die skool bied ‘n uitmuntende produksie, Anthem of Hope, met ‘n speelvlak van een week op eie bodem aan.
Tydens die Kaleidoskoop-kompetisie eindig Die Hoërskool Menlopark tweede in ons kategorie en behaal 90%.