Die Hoërskool Menlopark ontvang die High School Dialogue Trophy en die High School Poetry Trophy. « Die skool spog met vier toneelgroepe. » Die Hoërskool Menlopark se o. 14A- en o. 19A-spanne is SA kampioene.