Die skool spog met vier toneelgroepe. « Twee Menloparkers verteenwoordig Suid-Afrika by die junior wêreldkampioenskap. » Die Hoërskool Menlopark ontvang die High School Dialogue Trophy en die High School Poetry Trophy.