Die skool se atletiek-erfenismuur word ingewy en die atletiekstadion se nuwe spreiligte word in gebruik geneem. « Mnr. Manny Ferreira, Menlo-netbal se eerstespanafrigter, is deur Gauteng-skolenetbal as Afrigter van die Jaar aangewys. » Mnr. Kobus Hartman is tot die nasionale uitvoerende raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) verkies.