Skip to content

NOORDVAAL-HOKKIETOERNOOI: O. 15A-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

07/08/2026 - 10/08/2026

Plek
Curro Hazeldean Pretoria
Verblyf
Silverlakes Farm Hotel
Toerkode
NV15AD
Spanbestuurder / organiseerder
Natasha Austin
natasha.austin@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na die toernooi op 7/8/2026
Die span maak van busvervoer gebruik en vertrek almal saam vanaf die skool.
Vervoer na afloop van die toernooi op 10/8/2026
Die span maak van busvervoer gebruik.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wit Menlo-hemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R3 300 per leerder
Sperdatum vir betaling: 31/07/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die spelers se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Drie afskrifte van geboortesertifikaat / identiteitsdokument. Die afskrifte mag nie ouer as ses weke wees nie.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Draftekkies Menlo-sweetpak Oefendrag (navy en wit moulose hempies) Hokkiekouse (Menlo-kouse en wit kouse) Swemklere Swemhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slaapklere Sakgeld Rehydrate / PVM Medikasie
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Middagete op 7 Augustus 2026. Spelers neem hulle eie versnaperinge.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.
Addisionele inligting
Nie van toepassing.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND